PoE Formative and Summative Exercises
Instructions
Please complete and upload your formative and summative exercises.
PoE exercises download to your computer "Downloads" folder and open in MS Word, exercises can be completed in softcopy.
Remember to save your work.
Save the exercises with your name and student number e.g. Joe Soap 1399293 and exercise name e.g. Exercise 1A.docx/pdf
Once you are done completing the exercise you must upload it.
Print this version, which you will file in your hardcopy PoE file.
Click on the Upload link to upload your completed exercise.
The facilitator will receive an email once you have submitted your work.
An electronic register is automatically generated on the system.
Instruksies
Voltooi en laai u formatiewe en summatiewe oefeninge op die stelsel soos u vorder.
Klik op die PoE-oefening waar aangedui.
Dit laai dan outomaties af na u rekenaar "Downloads folder” en sal ook sigbaar wees tydens die aflaai onder links op u skerm.
Klik op die leer om dit te open in MS Word. Aktiwiteite kan in sagte kopie voltooi word.
Onthou om u werk te stoor soos u aangaan.
Stoor die aktiwiteit met u naam en studentenommer en die aktiwiteit se nommer bv. Joe Soap 1399293 Oefening 1A.
Sodra u die oefening voltooi het, moet u dit oplaai op die LMS. Dit doen u deur te klik op die instruksie vir oplaai (upload) op die stelsel.
Druk hierdie weergawe, wat u in u PoE-lêer met harde kopie sal hou.
Die fasiliteerder sal 'n e-pos ontvang sodra u werk ingedien het.
'n Elektroniese register word outomaties op die stelsel bygehou.